LRFan
Race Dog
- Joined
- Sep 29, 2008
- Messages
- 1,038
- Reaction score
- 47
- Location
- Cape town/Knysna
- Bike
- Suzuki DL 650 V-Strom
Wat dink julle is 'n goeie prys vir 'n '84 XR200RE in oorspronklike toestand. Stickers, plastics, enjin alles in puik toestand. Het flikkers en is roadworthy? Het hom alreeds gekoop en sal julle Maandag wys hoe hy lyk en wat ek betaal het.