dual
Race Dog
Ry volgende week Dinsdag tot Vrydag van Hermanus na Augrabies
Op pad terug wil ek die R 364 ry waar Botterkloofpas op is
Is die pad ook beskadig soos R 355 met laaste groot reën
Nie lus vir sukkel nie