reis op gruis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 10, 2010
Messages
5
Reaction score
0
Location
George
Bike
BMW F650GS / Dakar
hello honne.  ek en my dakar ry al lank saam met party van julle ouens - ek sien uit om meer van julle, veral ook die george omgewing se manne te ontmoet.  vir my werk dit so - hoe meer gravel hoe meer wil ek travel. ek geniet baie om die reports te lees om te sien watter guts party manne het en watse nice adventures julle tackle.    ;)    sien julle daar!
 
Top