hello honne. ek en my dakar ry al lank saam met party van julle ouens - ek sien uit om meer van julle, veral ook die george omgewing se manne te ontmoet. vir my werk dit so - hoe meer gravel hoe meer wil ek travel. ek geniet baie om die reports te lees om te sien watter guts party manne het en watse nice adventures julle tackle. sien julle daar!