Selfde kan jou oorkom met n gewone HP. Julle ouens vertsaan die gewone Balloon pmt plan nie so lekker nie. Maar anyway, elke ou op sy eie mission. Ja, ek is nogsteeds suur omdat ek 77k moes betaal vir 'n supposedly 50k ballloon payment.