Ek sien deesdae ook almal praat van koop cash of koop eerder niks en daai moves. Voertuig is seker die kakste belegging wat jy nog kan maak. Ek weier om cash te betaal. Die Bank kan 5 jaar wag v sy geld. Mens kan daai cash driekeer of vierkeer...