Riding the (Kuils)River with Bergie & TheAnt

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Archangel

Race Dog
Joined
Jul 21, 2008
Messages
3,954
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
AJS (all models)
Thanks to Donald (Dux) and Jules (Wrench) who did such an awesome job on my bike.  :thumleft:

[flash=600,400]https://www.youtube.com/v/k_vUjLllj1o?version=3&feature=player_detailpage[/flash]

EDIT: TheAnt, ek skuld jou nog 'n bottel van daai Tube Repair!
 
Ek hoop nie al daai sensitiewe baaikers van Jozi kyk die video nie. Dan gaan hulle weer heel naweek handsakke swaai. Ek wonder hoeveel krokodille en volstruise word jaarliks vermoor om vir daai lot nuwe handsakke te maak, elke keer as hulle 'n uitval het?
 
Ek en Ronin en so af en toe Whian het verlede jaar na werk (dit was nog met die tdub) altyd gaan ry.  Meer by Kraaifontein se stortingsterrein.  Ons het dit ons Secret Spot genoem.

En daar langs die R300 ook.  Ek wil -wil begin plannetjies maak!  :peepwall:
 
Archie, dit lyk lekker!! Waar is dit presies?

Ek dog die Kuilsrivier is by Kuilsrivier :)
 
Snuifie, daai begin langs pinehurst en loop dan af avalon estate se kant toe. Dan langs die kakplaas verby en kraaifontein rugga club. Dan is daar ń moerse stuk bouterrein wat loop tot teen die spoor by joostenberg vlakte.
 

Latest posts

Top