Roof kyker

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Joined
Oct 29, 2021
Messages
2
Reaction score
3
Bike
KTM 1290 Adventure R
More almal,

Is nou al ruk op die forum wat ek maar net lees, maar voel dit is tyd om deel te neem aan gespeke.
Baie lank net plastics gery maar geniet nou so jaar grond paaie op Adv bike.
 

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
2,589
Reaction score
292
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
Welkom
Geniet hier en deel asb al jou beplanning en trips
Dis al hoe ek deesdae kan ry
😂🤣
 

Oubones

Race Dog
Joined
Apr 3, 2015
Messages
3,975
Reaction score
58
Location
Kzn
Bike
BMW F650GS / Dakar
Welkom en geniet.
Plaas bietjie hier oor wat en waar jy ry.
Baie van ons kry deesdae min kans om te ry.
 
Top