Rugby.

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Rugby, do you still give a fuck.

  • Yes.

    Votes: 56 25.8%
  • No.

    Votes: 136 62.7%
  • Never did.

    Votes: 25 11.5%

  • Total voters
    217

sidetrack

Gentleman Dog
Joined
Jan 30, 2006
Messages
17,517
Reaction score
583
Location
Pretoria
Ellis Park sold out, if SAA still had planes they could have done a fly past :ROFLMAO:
 
Grrrr....

...the Garbage Man
Joined
Jul 16, 2009
Messages
8,243
Reaction score
48
Location
That scary place.
Bike
KTM 990 Adventure
@Grrrr.... vertel ons hoe jy weer jou liefde terug gekry het asb!
Fotos more!
Ek is nogsteeds nie naastenby so finaties soos ek was in die verlede nie. Daar is nogsteeds baie games wat gebeur wat ek glad nie eers moeite doen om te kyk nie.

Ek dink my belangstelling het begin verloor toe die Super Series meer en meer spanne in geprop het en elke jaar was dit dieselfde gemors. Ek het net besluit ek gaan nie meer my tyd mors nie. Daar was tyd dat ek letterlik elke game gekyk het maar lewe verander ook.

Ek dink dat ons paaie met Super Rugby of wat ookal hulle dit genoem het gesplit het die beste vir ons was. So ja, ek stel bietjie meer belang maar ek gaan nooit wee so mental wees oor Rugby nie. En dit is nie 'n slegte ding nie.
 
Blou Zebu

Race Dog
Joined
Nov 2, 2007
Messages
2,126
Reaction score
511
Location
Antananarivo
Bike
Suzuki DR650

Dankie.
Ja, I'm mental te raak oor sport kos te veel energie.
Ek sien daar is 9uens, veral in die UK wat elke liewe game kyk. URC en almdie ander leagues en kompetisies waarin hulle (en ander spanne) speel. Imagine jy kyk elke bleddie naweek 6-8 games.

Omtrent waar gaan jy sit? Onthou foto's asb
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,969
Reaction score
1,016
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
...........Hoekom is Wiese geblaas vir daai tackle op die AB se No 9?? Ken nie die Reels SO goed nie - maar dit was maar net 'n (moerse" tackle, is dit nie?

STUNNING game deur die AB's!!!!!!!!!!!!!!!!!!Well Done(y)(y)(y)
 
Blou Zebu

Race Dog
Joined
Nov 2, 2007
Messages
2,126
Reaction score
511
Location
Antananarivo
Bike
Suzuki DR650
...........Hoekom is Wiese geblaas vir daai tackle op die AB se No 9?? Ken nie die Reels SO goed nie - maar dit was maar net 'n (moerse" tackle, is dit nie?

STUNNING game deur die AB's!!!!!!!!!!!!!!!!!!Well Done(y)(y)(y)
Na die fluitjie. Ref het klaar geblaas en Wiese het aanhou speel. Dit is die amptelike weergawe
 
DirtyXT

Race Dog
Joined
Aug 24, 2011
Messages
4,508
Reaction score
253
Location
Gautengaleng
Bike
Zero (all models)
Disappointing result, but typical, making life as difficult as possible for next weekend. Well done AB, finally winning a game.
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,969
Reaction score
1,016
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Must say, the AB's is definitely my favourite team after, obviously, the Boks. France my 3d.
I cant say I'm "glad" we lost, that's stupid, BUT must say, I'm sort of also happy for the AB's win. And a WELL deserved one.
There is a gekak en gekerm about the Referee, and granted he may have made a bad decision or 2...........BUT that does not take anything away (for me anyway) regarding the outcome of the Scoreboard.
To me, the AB's just looked like the better team on the field, from the 1st Kick Off.
GREAT rugby by them - I just could not believe those Guys' skills...........even the forwards look like this slick, fast backline, passing that ball around.
BEAUTIFUL to watch.
And ja, as for us - there's no better Coach than a good, solid and (sort of) unexpected Pak Slae.
As Schalla commented in Half Time........you have to be committed, 80 minutes of the time, as if your life depended on the Game.
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,969
Reaction score
1,016
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
But yes, I also believe.........BEST Coach is a kak Score. Always works.
But the Boks are a GREAT team, maybe there are some "behind the scenes" planning with the main target being next year's Webb Ellis, who will know.
I also believe - if you have to blame the Ref on the Scoreboard, you have more than just the Ref to blame.
 
sidetrack

Gentleman Dog
Joined
Jan 30, 2006
Messages
17,517
Reaction score
583
Location
Pretoria
The last 15 minutes was a bit of a disaster. Good crowd and nice atmosphere. Am is something special. Will get them next time. How was that Argentina win !
5BD5D17C-F9C9-4BDF-A48B-5E008332C93F.jpeg
D1185BBA-AD2D-4A9E-97FA-96D109C29065.jpeg
BC113CFB-80CD-48A1-BEDE-A233FC8F1F3D.jpeg
 
Top