Matewis
Race Dog
- Joined
- Sep 23, 2013
- Messages
- 2,507
- Reaction score
- 154
- Location
- Soneike, Kuilsrivier
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Na ons afgelope Tankwa trippie het ek agtergekom dat Saagie se Two Brothers pyp begin uitskeur aan die voorkant. Dis Carbon Fibre so na so bietjie soek en raadvra word hy vanaand reggemaak.
Nuwe poprivets, nuwe exhaust packing die hele toetie.
Poprivet gun - R75
Poprivets R29 - hoop dis die regte size
Exhaust packing - R100
Saagie wat dalk effens sagter is en weer mooi blaf - Priceless.
Who am I kidding, hy gaan KLIPHARD wees.
whahahahaha :ricky: