Sal jy die 2020 super T koop ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SmartyPants

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2011
Messages
280
Reaction score
1
Location
Gauteng
Bike
Yamaha Super Tenere
Middag, gaan kyk na die nuwe 2020 super T. Mooi.
Daars 'n demo beskikbaar by LINEX Yam, vir R 200 k. Dit is nou die yam 1200 ze. Blank geen ekstras etc.

Ek dink daaraan om te "upgrade", my vraag is dink julle dit is die moeite werd.

Niks fout met my 2012 xt z nie.Ek het net 'n rush of blood.

Dink julle daars so baie verbeteringe om die prys te regverdig ???

Dankie, so gooi hom !
 
Top