Andre01
Pack Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 225
- Reaction score
- 51
- Location
- Malmesbury
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
My skoonpa verkoop sy Motorola satellite foon (Iridium network).
200min op Zippisat simcard.
Hy het jaarliks die foon saamgeneem as hulle gaan visvang het in die Namib woestyn (Meob) en het hom al seker so ±6 jaar.
Die foon werk 100% en het al sy accessories en chargers. Die battery is nog baie goed.
Hy oorweeg nou om eerder 'n InReach device te kry.
PRYS: R9800.00 (of maak hom n aanbod)
Kontak hom direk, hy woon in Malmesbury.
Marius: 083 658 4996