Schocks

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tribes

Race Dog
Joined
Jul 21, 2011
Messages
952
Reaction score
14
Location
Victoria West
Bike
KTM 1190 Adventure
Hello

Sien my agter shock begin olie lek na vandag se trip. Ek kan 'n stel 1200 gs ADV  shocks kry by 'n vriend wat syne vervang het met ohlins, die shocks het omtrent so 15 000km gedoen. Wil nou weet of ek die ADV shocks op die gewone GS kan in sit en sal hulle werk?

 
Top