Show us your Adventurous Wagon

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,218
Reaction score
344
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Ja, had mine now for just over 7 years so slowly getting to the 10 mark. Now that we have 3 kids it is getting tight, and will probably have to let it go when the next one comes.
Kry julle child grants in Zim!!! Is daai berge op eerste foto aan die ZAM kant?;)
😳
 

0012

Race Dog
Joined
Jan 27, 2013
Messages
3,145
Reaction score
42
Location
Harare
Bike
Suzuki DR650
Kry julle child grants in Zim!!! Is daai berge op eerste foto aan die ZAM kant?;)
😳

Daar's nie child grants of voorbehoedmiddels hier nie... ;):ROFLMAO:

Nee daai berge is aan die zim kant, ek het op Spurwing Eiland gestaan en suide toe geneem.
Daar is berge aan beide kante van die zambezi, die zambezi escarpment.

(Daar was sommer n klein tremor daar gewees, eergister)
 

Attachments

  • 1.jpeg
    1.jpeg
    155.6 KB · Views: 0
  • 2.jpeg
    2.jpeg
    119.3 KB · Views: 0
  • 3.jpeg
    3.jpeg
    100.8 KB · Views: 0

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,218
Reaction score
344
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Daar's nie child grants of voorbehoedmiddels hier nie... ;):ROFLMAO:

Nee daai berge is aan die zim kant, ek het op Spurwing Eiland gestaan en suide toe geneem.
Daar is berge aan beide kante van die zambezi, die zambezi escarpment.

(Daar was sommer n klein tremor daar gewees, eergister)
Julle het guts 0012!! Word daar gewerk aan die damwal? Versterking maintenace?(y)
👏
 

0012

Race Dog
Joined
Jan 27, 2013
Messages
3,145
Reaction score
42
Location
Harare
Bike
Suzuki DR650
Julle het guts 0012!! Word daar gewerk aan die damwal? Versterking maintenace?(y)
👏

Ja hulle is besig met "reshaping the plunge pool" werk. Die diepte van die plunge pool is 80m vanaf die oorspronklike rivier bed oppervlak. Baie brawe duikers het afgegaan en nie gehou van wat hulle gesien het nie. So hulle het nou n coffer dam gebou, en is besig om die water onderkant die wal uit te pomp. Wanneer die water als uit is kan hul werk (blasting en concrete) om die plunge pool n beter shape te gee sodat die water mooi met die rivier af spoel wanneer die hekke oop is in vloed.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,218
Reaction score
344
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Ja hulle is besig met "reshaping the plunge pool" werk. Die diepte van die plunge pool is 80m vanaf die oorspronklike rivier bed oppervlak. Baie brawe duikers het afgegaan en nie gehou van wat hulle gesien het nie. So hulle het nou n coffer dam gebou, en is besig om die water onderkant die wal uit te pomp. Wanneer die water als uit is kan hul werk (blasting en concrete) om die plunge pool n beter shape te gee sodat die water mooi met die rivier af spoel wanneer die hekke oop is in vloed.
My duik instrukteur het as jong man aan die Kariba wal gewerk. Hy sê dis die scariest duikwerk wat hy ooit in sy lewe gedoen het. Dis pik nag donker daar onder!!. 😳
 

drewdza

Race Dog
Joined
Mar 4, 2008
Messages
592
Reaction score
4
Location
Centurion
Bike
Triumph 800 XC
You’re messing with the statistics. Forester owners keep their cars for 10 years, not have 3 of them in 12 😁
Current Forrie is on 6 years and 160k km…..correcting my anomaly….👍🏻
 
Top