Show your catch ! Fishing only !!!!!!!!!!!!

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,453
Reaction score
338
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
Is Katonkel nie iets wat mens agter die skool se muur met die meisies doen nie?
:)

Dit is 'n Bonito met tande. Familie van Mackrel nie Tuna nie. Kry hom eintlik net tussen Dassen eiland tot by Arniston gewoonlik, maar sien manne het nou Desember in Mosselbaai ook geskiet. EN dan roep hulle hom Bonnie. Ou mense het gepraat van katkos, nie baie lekker braai en bak vis nie. SO manne gee dit sommer weg op die see as hulle dit tussen Geelstert vang, groot geheim is dit is die lekkerste gerookte vis ooit.

As jy hom vang Op spinner voel jy dit dadelik hy vibrieer deur lyn tot by jou katrol so vinnig swem hy.

Down here the usual confusion comes in between Skippies aka Skipjack tuna [Katsuwonus pelamis] and Katonkel aka Atlantic bonito [Sarda sarda].
 
Top