Skaapkop Eet - EC BASH - DIY

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,058
Reaction score
2,543
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
Ek weet dis lekker as dit ge-cater word en ons net kan sit en eet, maar ek het ander dinge om my oor te worry en dis net te veel schlep om so remote te reël. Ook, ek vertou nie om koppe voor te sit wat deur iemand gemaak is wat ek nie ken nie.

Hier is die idee... jy sort jou eie kop vir die bash. Koop een, kook en braai/bak hom soos jy wil hê, draai toe in foelie, vries en bring saam. Of kry iemand om dit vir jou te doen. Dis heel maklik en ek sal my metode hieronder post.

Ons eet hom middagete en kan dan steeds die aand lekker spit eet. Cholestrol se moer.

Dit sal steeds goed wees om te weet hoeveel kopeters daar gaan wees, so gooi jou naam op die lys. As ek iemand kan kry wat sal koppe maak en wat ek kan vertrou, sal ek dit post. As iemand anders bereid is om 'n klompoie koppe te maak, sê vir ons dan gooi ek dit in die reëlings in.
 
Top