SKAAPKOP EET ! - Old School Bash - 11/8/12- MIDDAGETE !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,058
Reaction score
2,543
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
Die Bash word gehou naby Caltzdorp en die naweek se Plan a Ride is hier https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=99688.0

Ek reël 'n Kopeet vir die Saterdag middagete.

Sit net jou naam neer asb as jy weet jy gaan daar wees en kopeet.

Die lys is gesluit

1. jupiter
2. XTJOE
3. Stoetbul x 2
4. NISMARK
5. Moonhicken
6. Pote
7. Dusty Rusty
8. Heimer
9. Nemodakar
10. Subie
11. Riebeeker
12. LoneRunner
13. DirtCopper
14. Biker Chick
15. GeelKameel
16. Carrol

PRYS : R60.00 per kop

Sê ASB OF JY MIDDAG OF AANDETE KOP WIL EET.
 
Top