Het gisteraand lus gekry en sommer net die vraag op die gulde thread gelos en reeds is daar 7 wat ook sommer lus het.
Soos laas: Spitkoppe - Die Workshop manier
20 Koppe om mee te begin en vir die wat nie die koppie in die oe kan kyk nie, Lamsnekke op die selfde manier gaar gemaak.
Spyskaart:
1 Kop ± 700g Lamsnek
Brood OF Aartappelslaai
Kaas en Konfyt Brood
1 Underberg Kaas en Konfyt
R70.00 Sluit die bierboks in, maar bring jou eie tool (Josef Rogers as jy dit reg wil doen)
Dit is onder Planning a Ride so kies 'n grondpad en laat weet.