Soek hulp met basecamp asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

arno

Race Dog
Joined
Nov 27, 2009
Messages
1,522
Reaction score
0
Location
Prins Albert
Bike
Suzuki DR650
Ek is nou soos die foxterrier wat die bus gejaag heet en toe hy hom inhaal weet hy nie wat om met hom te doen nie ..... Ek het n nuwe Zumo 350 gekoop met al die kaarte en soek nou hulp . Iemand in Durbanville area of in die W kaap wat tyd en geduld het om my te leer ? Ek sal vergoed maak jou prys .
 
Top