Altie7deLaan
Race Dog
- Joined
- Nov 5, 2011
- Messages
- 2,001
- Reaction score
- 165
- Location
- durbanville
- Bike
- Husqvarna (all models)
Hallo
Wit, large agv-ax8 te koop. Tinted visor.
Helmet is goed gedra, paar krapmerke en inners is al bietjie dun.
Beak is gebreuk en weg, reken hulle is so by die R500?
Eintlik ry die helmet lekker so, die wind vreet jou nie so erg nie, maar as die son laag hang dan mis n man die afdak.
R150.
Ek is in stellenberg Kaap omgewing.
Groete
Altus
oh six four 722 3524