Pietcoke
Race Dog
- Joined
- Nov 24, 2008
- Messages
- 1,989
- Reaction score
- 0
- Location
- Worcester, Western Cape
- Bike
- BMW (all models)
My bike is weer te koop nadat 'n "DEAL" amper lelik skeef geloop het.
(Dankie aan die Wilddogs vir julle kundige raad en wenke) :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Maak: Honda Pasific Coast Sports Tourer (PC800)
Prys: R38500.00
Jaar model: 2005 Gerigestreer in SA
Km's:35659
Enjin: 800cc V-Twin
Geldige Lisensie: Ja
Meganies: 100% Bike word elke 5000km's deur myself gediens. (Bike word daagliks gebruik)
Splinternuwe voor band. Agterband is nog heel goed vir 'n paar 100km's
Kosmeties: Uitstekend (Hier en daar baie klein en ligte chip merkies en skraapies.
Extra's: Top Box; Diens Handleiding en 'n ekstra screen.
Spesiale "features": Die bike het 'n redelike groot boot waarin 2 x full face helmets gemaklik pas.
Die fiets het soos alle Honda V-Twins baie torc, so met twee op en begasie is daar geen stop nie.
Pieter van Rensburg: 0824214577