Ons weet Gerard is nie gister se kind nie. Dis nie nodig om sy piss performance op te bring nie
Solank dit sonder briekmerke is.Boxers or briefs?
Was nie seker van watter een jy praat nie. Oor jy so effe clueless voorgekom het!? LOLDis 'n hele storie op sy eie. Dis nou my plek waar ek die meeste serenity kry. Doen al die laaste 8 jaar of so die trip, ten spyte van die hitte. Om daar op die stoep te sit en vir die berge te kyk maak jou stil.
Weet jy rerig nie van Oasis nie. Dis in die Seder berge.
Wow, what an epic trip
If you really have to do it solo:
- Extra virgin olive oil
- 5 or 6 bread bag clips
- 2 pairs of Crocs (slipper and boot type)
- 1x 43g Pritt glue stick
- Travel whistle for "stranger danger"
- Blow dryer, flat iron, curling iron and roller set - you never know...
Enjoy
Was nie seker van watter een jy praat nie. Oor jy so effe clueless voorgekom het!? LOL
En hier kyk ek op na die oom en toe wonner ekke.
Ok dis die ene van die omie wat nou die dag oorlede is? Nou onthou ekIn 2012 verdwaal ek en my vrou daar in die Tankwa/Sederberge en hier in die nag ry ons Oasis raak. Gerrit laat kamp ons toe sommer daar voor die stoep op die gras. So begin die lange verhouding met die plek.
Na-pis .....Morse kode
Read somewhere trip from Gauteng to CPT in one day is the way.- Two or three days to get there ? How many smoke breaks should I plan for ?
Wow, what an epic trip
If you really have to do it solo:
- Extra virgin olive oil
- 5 or 6 bread bag clips
- 2 pairs of Crocs (slipper and boot type)
- 1x 43g Pritt glue stick
- Travel whistle for "stranger danger"
- Blow dryer, flat iron, curling iron and roller set - you never know...
Enjoy
Some years ago, when my 1150gsa was still a bike, I did the ride back home in a day. Ma se tekkie, I was klapped out. two days there and back is just a nice ride.Read somewhere trip from Gauteng to CPT in one day is the way.
This sounds like a morning affair.
FixedMors kode
Moenie vergeet om te vra of jy moet staan en ry of sit nie....Going next week and need some help
- What will the weather be like. Should I take my hot blanket.
- Two or three days to get there ? How many smoke breaks should I plan for ?
- Tyre pressure.
- Best oil for the trip.
- Saddle bags or just a top bag.
- What tools should I take
- What kit.
- Should I go solo.
- What bike
- What boots
Any other suggestions are welcome. These trips are so difficult to plan maybe I should just stay at home. maybe the more experienced guys can help.
Moenie vergeet om te vra of jy moet staan en ry of sit nie....![]()
My raad pick n ander spot en roete daar is baie ander plekke wat jou ook zen gevoelte sal gee.
![]()
Verstaanbaar,maar gaan sit net een keer op die stoep by Ganagga lodge en kyk na die groot niks. Dis op jou roete net so bietjie getweak.Is so, maar oor ek alleen ry ry ek maar eerder die pad wat ek ken. Wil my nie vas ry op 'n onbekende roete en dan force en myself seermaak nie.
Stem saam met jou op die een. Was so paar naweke terug daar gewees en ons is oujaars ook weer daar vir 2 dae. Oasis is 'n baie lekker plek om so bietjie kop skoon te maak.Dis 'n hele storie op sy eie. Dis nou my plek waar ek die meeste serenity kry. Doen al die laaste 8 jaar of so die trip, ten spyte van die hitte. Om daar op die stoep te sit en vir die berge te kyk maak jou stil.
Weet jy rerig nie van Oasis nie. Dis in die Seder berge.
Enter your email address to join:
Register today and take advantage of membership benefits.
Enter your email address to join: