Sommer net n quote van way back...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,676
Reaction score
618
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Sit sommer so deur klomp ou threads van doerietyd en lees en kom op die af


Daar sal nooit vorentoe weer meer as 10 HP2's bymekaarkom vir enige event nie, so dit maak sin om ons by daai ouens te laat inskakel.

My gevoel is dat die ouens wat die kak uit hulle bikes ry, binne die volgende drie jaar ander bikes sal he en dat die brag-gatte dan al sal aangeskuif het na die volgende statussimbool.

Uiteindelik sal daar oor 'n paar jaar net entoesiaste oorbly. Ouens wat hou van die HP2 se quirky karakter en uniekheid - baie soos die Airheads en HPN's.

'n HP2 is maar 'n moderne HPN. En so aan en so aan.


Ware woorde gespreek in 2012 :peepwall:




 
Top