Sondag trippies innie Klein K'roo in.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Veldbrand

Grey Hound
Joined
Oct 29, 2009
Messages
5,691
Reaction score
1
Location
Koedoeskloof, Dwarsrivier, Ladismith, WC
Bike
BMW R1150GS Adventure
Gister se dagtrippe: Koedoeskloof, Vanwyksdorp, Paardebont, Robinson Pas, Leeukloof, Blanco, Montagu Pass, Paarde Poort, Zebra, Kandelaarsrivier, Volmoed, Klitsdorp, Koedoeskloof.
Te veel geloer en te min gekliek. 8 1/2 ure lank gesluip aan die paar km's...
 

Attachments

  • IMG_2972.jpg
    IMG_2972.jpg
    73.8 KB
  • IMG_2974.jpg
    IMG_2974.jpg
    62.3 KB
  • IMG_2975.jpg
    IMG_2975.jpg
    83.2 KB
  • IMG_2977.jpg
    IMG_2977.jpg
    58.9 KB
  • IMG_2971.jpg
    IMG_2971.jpg
    78.6 KB
Blanco  huh ::)  huh  ::)

So jy sluip hier verby sonder om te laat weet ek moet die ketel aansit  :deal:

Bly jy geniet die helmet tyd  :thumleft:
 
Ek sien twee helmets dus het jy n hekoopmaker by jou gehad ;)
 
Wow Eugene,  you really make me envious...    :snorting: :ricky: :snorting:
 
Dusty said:
Blanco  huh ::)   huh   ::)

So jy sluip hier verby sonder om te laat weet ek moet die ketel aansit  :deal:

Bly jy geniet die helmet tyd   :thumleft:

Sorrie, die tyd het geknyp.... Sallie weerie Miesies!

ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ek sien twee helmets dus het jy n hekoopmaker by jou gehad ;)

Ja maar jy weet hoeveel hekke daar is en toe sy my aanvanklik vra hoeveel van hulle daar is, kon ek nie so lekker onthou nie en sê toe maar ek dink daar's so drie. Ek was nie so populêr nie.... Veral toe ons daai wit langbeen brak by ene raakloop....  :biggrin:
 
Loop daai Anatoliese berghond nog steeds so alleen daar rond? :eek7:
 
nemodakar said:
Veldbrand said:
Daar was actually twee op twee verskillende plekke.
Scary bliksems!

Het Amanda Viennas saam gestuur vir daai hond?
Moenie nog spot nie hier issie plek vir nog diere nie ek slaap al klaar op die randjie van n queen size bed. :eek7: :biggrin:
 
Nog 'n Sondag rond-Vark-en-Ry....
Baviaanskrans, Ockertskraal, Kromkloof, Mond van Pietsrivier, Vanwyksdorp en oor Buffelsdrift trug Koedoeskloof Country Lodge toe.Stowwerig, warm en droog. Lekker kopkos.
 

Attachments

  • 20140914_120010.jpg
    20140914_120010.jpg
    98.6 KB
  • 20140914_120123.jpg
    20140914_120123.jpg
    71.1 KB
  • 20140914_113538.jpg
    20140914_113538.jpg
    109.9 KB
  • 20140914_113037.jpg
    20140914_113037.jpg
    105.9 KB
  • 20140914_114346.jpg
    20140914_114346.jpg
    83.2 KB
Top