Ek het op die Xt660R voorste sproket een tand op getel vir langer bene. Ons gaan sagte sand ry en die fiets voel okay onder in eerste is dit nodig dat ek hom trg sit std toe vir die sand seker so 40km sagte sand en 1000km grond.
Enter your email address to join: