dual
Race Dog
Although this report is in Afrikaans, this is more of a photo ride report and the pictures can be seen in English as well
Gister die geleentheid gehad om met die fiets na Stettynskloofdam toe te gaan - wettig
Storie met fotos
Eers deur die Overberg se koringlande
'n Kafee, Brandstof en Poskantoor, in een
Ingang na dam - kode vir die hek
Boom, onderstebo "geplant"
Piekniek kossies saamgeneem
Suiwer, skoon water
Op pad terug, dis was vrek warm gewees
Du Toits kloof om op pad terug huis toe - watergat om dors te les
Ons ou pêl was ook daar
Die ou tonnel
Ongelooflike uitsig
Franschhoek pas - water stop
Amper tuis
Dit was 'n ongelooflike lekker dag gewees, van vroeg tot laat in die saal, lekker moeg gewees, en 'n rustige nagrus gehad
Die lewe is 'n lied