Strand - Witsand - Strand

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Thunderlinde

Race Dog
Joined
Nov 19, 2007
Messages
1,619
Reaction score
34
Location
Durbanville
Bike
KTM 950 Adventure
Ek het toe die trippie Witsand toe en terug gedoen.
Roete: Strand - Hermanus (kus langs) - Stanford - Bredasdorp.
            Grondpaaie eers van hier af.
            Bredasdorp - Malgas - Witsand.
            Witsand - Vermaaklikheid - Puntjie.
            Puntjie - Witsand - Strand.

Lekker paaie, nice scenery, en vriendelike mense orals.

Die pics volg...
 
vat ma groot kans om die te pos sonder pics!!!

but nice write up  ;D ;D ;D
 
mountainboy said:
vat ma groot kans om die te pos sonder pics!!!

but nice write up  ;D ;D ;D
Sien my pics is amper 3mb per pic groot.
Sal eers moet kleiner maak, dan post. ???
 
n Paar groot hoenders langs die pad.
 

Attachments

  • Groot hoenders.jpg
    Groot hoenders.jpg
    48.7 KB
Oor die Pond by Malgas.
 

Attachments

  • DSC00081.jpg
    DSC00081.jpg
    46.4 KB
  • DSC00083.jpg
    DSC00083.jpg
    73.6 KB
  • DSC00085.jpg
    DSC00085.jpg
    91.5 KB
  • DSC00089.jpg
    DSC00089.jpg
    110.7 KB
Oppad na Witsand.
 

Attachments

  • DSC00093.jpg
    DSC00093.jpg
    75.1 KB
  • DSC00104.jpg
    DSC00104.jpg
    69.7 KB
  • DSC00103.jpg
    DSC00103.jpg
    96.9 KB
  • DSC00093.jpg
    DSC00093.jpg
    75.1 KB
Oppad na Puntjie, deur die dorp Vermaaklikheid.
 

Attachments

  • DSC00108.jpg
    DSC00108.jpg
    89.5 KB
  • DSC00109.jpg
    DSC00109.jpg
    93.6 KB
  • Die uwe....jpg
    Die uwe....jpg
    102.8 KB
  • DSC00122.jpg
    DSC00122.jpg
    84.1 KB
Puntjie, die omdraai punt, en terug.
 

Attachments

  • DSC00124.jpg
    DSC00124.jpg
    103.4 KB
  • DSC00125.jpg
    DSC00125.jpg
    79.3 KB
  • Huisies by Puntjie.jpg
    Huisies by Puntjie.jpg
    47.2 KB
  • Puntjie omdraai punt.jpg
    Puntjie omdraai punt.jpg
    59.6 KB
Thanx Opertor vir die idee om die pad na Puntjie toe te verken.
Dankie vir die kaart ook.
Was die moeite werd!
 
Wortel said:
Thanx Opertor vir die idee om die pad na Puntjie toe te verken.
Dankie vir die kaart ook.
Was die moeite werd!

Plesier  ;)

Dit lyk of jy darem pret gehad het. Mens vergeet maklik hoe mooi daardie kant van die aarde is.
Dis net jammer dat jy nie by Puntjie kon binnegaan nie. Dis blêrrie mooi daar onder by die riviermonding.

Geluk met die eerste ride report. Well done ! 

:hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:
 
Joyride said:
Nice trippie en foto's Wortel.

Dis die gees, ry daai wit paaie....
HI HI. Jul was mos in Struisbaai gewees ne? Ek wou n draai gemaak het, mar tyd was n faktor. Te laat hier weggetrek.
 
Kykdaar said:
Lekker trip Wortel. Mooi paaie in daardie omgewing. Hoeveel kos dit om die pont te gebruik?
Hi, dit kos R10 vir die fiets.
Motors is R30.
Die betaling is blykbaar vir die dag geldig. Dus kan jy heen en weer beweeg oor die pont.
 
Jis bra Wortel.

Beny ek jou nou!  ;D

Ek wil al vir meer as 2 jaar my bike oor daai pont vat by Malgas.

Mooi man.
 
Top