Strand - Witsand - Strand

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice one! Dis blerrie lekker paaie daai. Mens sukkel net om stadig te ry daar.
 
Sommige plekke ruk die sinkplaat paaie jou net, maar dit bly lekker.
En na die vloede wat hulle in daai area gehad het,  is daar n paar skielikke gate voor jou in die pad.
Maar ja, LEKKER paaie!
 
Top