Summer jacket choices

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,881
Reaction score
426
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Hello julle,

Wat se somer jackets sal julle aanbeveel? Stuur bietjie foto’s asb.

Ek is opsoek na iets wat baie “breathable” is en genoeg vents het in die somer tyd vir as n mens so om die pot ry en meestal teerpad.

Ek het n RST kit wat ek gebruik op n lang ride of as ek grondpad gaan ry.

Dankie
 
Top