Suzuki DS80 mini 1981

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Patrol

Race Dog
Joined
Nov 12, 2011
Messages
1,078
Reaction score
127
Location
Montana
Bike
BMW F800GS
n Vriend van my het nie die tyd nie en het gevra ek moet hom help met die vintage modelletjie om hom weer te maak mooi loop...ek moet net die engine aan die gang kry en hy sal self die cosmetics doen...nou ja so is die scooter afgelaai .
Volgens hom het hy n jaar laas geloop met die laaste start het hy erg gerook en gesukkel om refs op te tel en wil nie bly idle nie jy moet so biki met die throttle speel die heel tyd voor hy vrek.
So het ek getoets die kompresie is nog lekker styf so die ringe en piston dink ek is goed.
Daar is glo n nuwe carb opgesit, so het ek maar die carb oopgemaak en dit is dik van die petrol jelly, nou daar is n snaakse modifikasie gedoen op die petrol pypie, die interne 2 stroke pomp se oil feed line - dit is sommer in ges-splice in die petrol pyp wat na die carb toe gaan..nou my vraag is…moet die olie pypie nie in die carb se flange inpas nie maar die flange het geen gate of nipples nie.
Ek dink die exhaust is dik toe van die carbon ,,,sal hom maar op die kole moet gooi of is daar n makliker manier om hom te de-carbon.
Ek soek my vrek na n service manual op die internet maar kry net mooi niks nie, as daar iemand is wat van 1 weet laat weet graag,,,ek wil ook nie nou 1 koop nie.

Pics added
 

Attachments

  • DS501.jpg
    DS501.jpg
    27.5 KB · Views: 176
  • DS502.jpg
    DS502.jpg
    114.5 KB · Views: 172
  • carb.jpg
    carb.jpg
    59.6 KB · Views: 169
  • carb flange.jpg
    carb flange.jpg
    41.3 KB · Views: 169
Top