Ek het die olie getap en die filters vervang asook lugfilter.Agterband is so te sê nuut. Ek ry eenkeer n maand met die fietsie in dorp toe dat hy net loop maar verder staan hy en stof opgaar. Krap op die tenk toe my kind omgeval het met die bike toe hy nog te kort was vir hom. Ek het hom vandag uitgetrek en afgespuit en dit klink of die carburator kan doen met n goeie skoonmaak (ek dink dis van staan). Daar kom n ekstra fiets saam so parte is daar oorgenoeg van.
R35 000
R35 000