Amazing talent!! 👏(y)
Chrisl Teelhond Joined Jul 23, 2007 Messages 38,430 Reaction score 1,972 Location Southern Cape Bike BMW R1200GS Thursday at 9:56 PM #1 Amazing talent!!
luv2ride Race Dog Joined Mar 21, 2010 Messages 3,319 Reaction score 76 Location Stellenbosch & Strand Bike BMW R1200GS Friday at 7:33 AM #2 Ek was opgewonde tot sy die bek-fluitjie in haar mond gesit het................... On a serious note, sy mag maar!
Ek was opgewonde tot sy die bek-fluitjie in haar mond gesit het................... On a serious note, sy mag maar!
ETS Grey Hound Joined Jul 15, 2008 Messages 7,118 Reaction score 321 Location Prieska Bike KTM 890 Adventure R Friday at 8:15 AM #3 Ai ou Chris jy laat my verbeelding op loop sit... sy sal my lekker laat sing!
A Africanus Pack Dog Joined Nov 3, 2011 Messages 427 Reaction score 31 Bike Yamaha TW200 Friday at 8:44 AM #4 Baie goed Probleem is dat Youtube Music se AI dié in my speelyste gaan druk. Gaan maar knor tussen Led Zeppelin en Deep Purple en ek gaan heeltyd skip ad soek.
Baie goed Probleem is dat Youtube Music se AI dié in my speelyste gaan druk. Gaan maar knor tussen Led Zeppelin en Deep Purple en ek gaan heeltyd skip ad soek.
roxenz Grey Hound WD Supporter Joined Sep 16, 2008 Messages 6,467 Reaction score 801 Location West Rand Bike Yamaha Super Tenere Friday at 8:46 AM #5 Met so bekfluitjie suig mens ook. Maar om te sê sy suig sal net nie reg wees nie. Sy rock!