Tall screen F 800 GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bossiekop

Pack Dog
Joined
Nov 21, 2010
Messages
221
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
AJS (all models)
Raad asb.  Ek is seker almal is al moeg vir hierdie topic, maar ek het vandag eers aangesluit by die forum, en sal graag raad wil he.  Het onlangs vir my die 800 gs gekoop, en wil 'n hoeer skerm opsit.  Kan iemand dalk raad gee - ek weet daar is verskillende aftermarket skerms, maar wat werk die beste?  Ek sien uit na julle raad.  Dankie vir gr8 site. :thumleft:
 
Top