- Joined
- Feb 1, 2007
- Messages
- 17,798
- Reaction score
- 1,311
- Location
- Fraser Michigan
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ja. Ek onthou ek het eenkeer 'n Russiese Tupolev (dink ek?) gekoop. Hy het die tiepiese oosblok ligblou/seegroen paneel gehad en alles was in Russies.
Ek was te lui om die manual te lees en alles vanaf Russies na Engels te ontsyfer. As ek reg onthou het ek hom dalk eenkeer per ongeluk gestart gekry.
Epic