Tau hoeveel uur per dag mag n Aussie drywer agter die stuur wees of is daar geen rules aangaande dit?
Oom jy kry drie klasse van Fatigue management. Standard , Basic en Advanced.
Standard mag so 9 ure per dag bestuur
Basic 12 ure
Advanced 14 ure
Jy moet 24 uur in elke 7 dae aan een rus en 48 uur in elke 14 dae. Dan het jy nog 144 ure wat hernu met tyd, wat jou vang nog voor die 7 dae of 14 dae op is as jy iewers bietjie hard gedruk het.
Dit het my brein eer grebreek en vang nog baie drywers omkant wat al jare ry en wat dan die "bushdrivers" laat onstaan. Op die grondpaaie maak hulle soos hulle wil en is logboeke iets vreemds.
BFM is maar die gewildste
in 24 uur moet jy 7 ure ononderbroke rus. Die trok mag nie start of beweeg met jou login nie.
jy mag 14 ure werk, maar dan moet jy na 6 ure 30 min rus en in 11 ure moet jy minimum 2 ure gerus het min of meer. My kwalifikasies is nog geldig, maar my brein is vanoggend nie seo seker oor die nommers nie.
Die verskil is as die wiel daar draai is dit teen 101km/h. So of hulle rus of hy hol. Laai en aflaai vat ook nie naastenby solank soos hier nie.
Jy mag nie wettig trokke operate of instruksies aan drywer gee as jy nie die Fatigue kwalifikasie en die Mangement kwalifikasie vir daardie tipe stelsel het nie.