This is the EC Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lyk baie lekker - en laat een ou nou weer beweer Salusa 65 werk nie - kyk hier man, kyk net die fotos  :deal:  :pot:
 
Lyk my mens kry nou daai Salusa goeters in hoë oktaan.  Laas toe ek kyk is dit Salusa 45, lyk my dit raak al moeiliker om die ou ballies aan die gang te kry.  :lol8:
 
dookie said:
Dorsland said:
Ek besef amper is nie goed genoeg nie maar ek het amper Saterdag deurgery vir die oornag.  Gelukkig het my Spidey Sense vir my laat weet daar gaan polieste daar wees toe bly ek eerder weg. Dit kon vir die polieste lelik geraak het.  :peepwall: :lol8:

Lyk lekker, jammer ek het dit gemis.  :(

Kon iemand 'n foto kry van Jup wat glimlag?
Daai is soos vroumens logika.
Ons hoor altyd net daatvan, maar ons weet dit bestaan nie rerig nie.

Dalk moet mens hom vroegoggend bekruip om die kiekie te neem, voor die wêreld hom de moer in gemaak het.  Maar ja, dalk is jy reg Dookie.  Dis eintlik al rede hoekom ek nog lid is oppie forum, ek wag dat iemand tog net voor ek ingespit raak 'n glimlagkiekie van die man neem.  :biggrin:
 
cocky said:
boere said:
Dankie Jup vir nog 'n lekker WC bash. Ek bedoel EC bash. :pot: :pot: :pot:
Ons kan dit maar die WC bash noem, meer van ons as EC manne!

Jip, dis maar sad. Net 10 an die 70 entries was van die Oos Kaap.  :-\ 
 
lekker bumping into DEWALD in Hermanus, with his tricked-out 701;

he had returned from EC Bash, but his Wife has (inadvertently?  ;) ;) ;) ) locked him out of the house, and was waiting to be let back in... ;D

( I wonder if he did get a 'pass' to attend...?  :biggrin: )

Said he enjoyed the bash, as always  :thumleft:
Chris
 
Attachments

  • 2019-05-12 16.24.19.jpg
    2019-05-12 16.24.19.jpg
    498.9 KB
zebra - Flying Brick said:
lekker bumping into DEWALD in Hermanus, with his tricked-out 701;

he had returned from EC Bash, but his Wife has (inadvertently?  ;) ;) ;) ) locked him out of the house, and was waiting to be let back in... ;D

( I wonder if he did get a 'pass' to attend...?  :biggrin: )

Said he enjoyed the bash, as always  :thumleft:
Chris

He now left the 660 brigade?
 
Nimmo said:
He now left the 660 brigade?

Omtrent al jaar gelede.

Ja.................ek raak nou ouer.  Het iets nodig gehad om weer 'n slag my adrenilien te laat pomp en
die bloed deur my are te laat bruis.  :lol8: :lol8: :lol8:

Operator said:

[member=521]Operator[/member]  Geluk man  :thumleft: :ricky:
 
zebra - Flying Brick said:
lekker bumping into DEWALD in Hermanus, with his tricked-out 701;

he had returned from EC Bash, but his Wife has (inadvertently?  ;) ;) ;) ) locked him out of the house, and was waiting to be let back in... ;D

( I wonder if he did get a 'pass' to attend...?  :biggrin: )

Said he enjoyed the bash, as always  :thumleft:
Chris

Are you sure he didnt tell her on Friday that he was going out quick to get bread and Milk??
 
Operator said:
Omtrent al jaar gelede.

Ja.................ek raak nou ouer.  Het iets nodig gehad om weer 'n slag my adrenilien te laat pomp en
die bloed deur my are te laat bruis.  :lol8: :lol8: :lol8:

Lyk my jy het darem probeer om die 660 se petrol tenk volume ook saam te vat.

Was goed om almal te ontmoet. Lekker naweek gehad al was die aande maar effe bibber koud.

Thx Cocky ook, omtrent vir jou gelag Saterdag oggend. Dink min van ons gaan nou chappies en disprins vergeet
 
Mpandla said:
Lyk my jy het darem probeer om die 660 se petrol tenk volume ook saam te vat.

Daai rooi tenkies ry darem net so hier en daar saam, wanneer ek hulle regtig nodig het.  ;)
 
Operator said:
Daai rooi tenkies ry darem net so hier en daar saam, wanneer ek hulle regtig nodig het.  ;)

hehe ek het amper n 5l by jou oorgekoop
 
2StrokeDan said:
Waar is daai ou genaaaaaiery van n Ball&chain?? :pot: :peepwall:
Ou Ballas was die ou self soos gewoonlik en Crashvan se dop het hom "dopgehou"

Maar ons span het ons gate uit geniet al het daar af en toe 'n koerant rond gewaai en al het party honde die "kar" gevang :pot: :pot: :peepwall:
 
8)
 
Attachments

  • WhatsApp Image 2019-05-13 at 20.55.42.jpeg
    WhatsApp Image 2019-05-13 at 20.55.42.jpeg
    212.2 KB
  • WhatsApp Image 2019-05-13 at 20.55.44.jpeg
    WhatsApp Image 2019-05-13 at 20.55.44.jpeg
    202.1 KB
  • WhatsApp Image 2019-05-12 at 10.49.41.jpeg
    WhatsApp Image 2019-05-12 at 10.49.41.jpeg
    190.7 KB
  • WhatsApp Image 2019-05-13 at 20.55.40.jpeg
    WhatsApp Image 2019-05-13 at 20.55.40.jpeg
    407.4 KB
Top