Those quips and comments that make you smile... FB style...

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

TrailBlazer

Race Dog
Joined
May 3, 2007
Messages
2,480
Reaction score
222
Location
Port Elizabeth
Bike
Honda XL650V Transalp
Die goeie ou dae toe lugwaardinne heel sag oppie oog was.
Beslis ja! Deesdaë word hulle genoem "CD's", nie omdat hulle cross-dressers is nie (alhoewel ek partykeer gewonder het), maar omdat hulle gatte die passasiers in sitplekke C en D stamp soos hulle die gang afgestap het
 
Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin

Lekker lag ek nou. Deesdae sal hulle my skoppend en skreënd op 'n vliegtuig moet sleep. Dinge het erg verander.
 
Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,170
Reaction score
1,588
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ja, nou se dae kan jy 'n lugwaardin word as jy weet wat die verskil tussen die bo- en onderkant van 'n vliegtuig is
Hulle hoef slegs tussen 'n Boeing en 'n Vespa te kan onderskei dan het hulle die werk.
 
  • Haha
Reactions: ETS
Top