Toe word ons Dors[land]

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bly dit gaan goed daar, hoe was die grondpaie?
Hulle was heerlik!!

Ons het klaar gesels oor 'n oplossing vir die twee van ons om vir hom te gaan kuier vir 'n dag trippie :sneaky: 💪

GPS tracks is klaar gereed. Ons moet net 'n dag vasmaak!
 
Last edited:
Dankie vir die update... ek het juis die naweek gewonder hoe gaan dit met die bok boer en waarmee hy hom alles besig hou. Ons mis die gereelde updates van Dorsland.
 
Top