TOWBALL HIGHT

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

HAMSTER

Pack Dog
Joined
Nov 1, 2010
Messages
296
Reaction score
10
Location
GRAAFF-REINET
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek hoop dat iemand my hier kan help asb.
Ek is in die proses om n off-road karavaan te bekom en sal hom moet gaan haal.Die probleem is dat ek my towball se hoogte van die grond af,vooraf wil regkry.Sal hom ver moet sleep met die gaan haal.
My vraag is wat die hoogte moet wees van die grond af.Die handelaar het my gese dis 600mm,maar dit klink nie reg nie.Te hoog dink ek.
Orals waar ek lees word daar na 450mm as standaard verwys.
Die wa het 15" wiele.Dit is n Adventure Extreme wa.
 

RobD

Race Dog
Joined
Nov 3, 2015
Messages
1,328
Reaction score
115
Location
Glen Erasmia
Bike
Zundapp (all models)
Nou my standaard Fortuner se hoogte gemeet, 550mm.
 

RobC

Not a bachelor.
Joined
Dec 10, 2007
Messages
15,483
Reaction score
257
Location
Bloemfontein
Bike
Kawasaki KLR 650
Robc,daar is geen specs vir dit op hulle website nie.Ek dink die hoogtes is min of meer dieselde as by ander waens met 15" wiele
So gesien, gedink jy kan hulle query stuur.
 
Top