Transalp NAKED through the Alps...I mean Du Toits mountains

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,230
Reaction score
2,054
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Ok nou dat ek al die seks verskrikte manne se aandag het.
Toe kom die 2006 Transalp 650 op die mark teen n prys wat n pensionaris kan bekostig :imaposer:
Gou gou is die deal gedoen en vandag het ek gou Kaap toe geskied om die fiets te gaan laai.
Ek ken nie heeltemaal die geskiedenis van die fiets nie maar wat ek kon uitmaak is dat die eerste man dalk n klein oepsie gehad het. Paar klein krappies lyk my.
Toe besluit hy die fiets moet MOOI word of dalk n seks change kry en n scrambler word.
Dinge is gestrip tot op die been.
Shocks is gedoen.  Nek bearings is gedoen.
Frame is gespuit
Nuwe sprockets en ketting is gekoop.
5 liter Motul olie en olie filter is aangrskaf.
Ook 1 liter antifreeze nadat altwee radiators deur n plek ge toets is.
En daar staan die projek.
Baie jare later kom koper nommer 2 op die horison.
Bike skuif Bellville toe.......en daar gaan hy staan :imaposer:
Nou ja kom ek kyk of ek die jigsaw puzzle kan aanmekaar sit.
Die projek kan dalk n paar jaar duur.....sien ek is mos nou pensioen en mag nie hard werk nie :deal:
Julle wat die geskiedenis ken moet maar reg help  asb.

 

Attachments

  • IMG-20210726-WA0009.jpg
    IMG-20210726-WA0009.jpg
    211.1 KB · Views: 376
  • IMG-20210726-WA0008.jpg
    IMG-20210726-WA0008.jpg
    212.1 KB · Views: 375
  • IMG-20210725-WA0008.jpg
    IMG-20210725-WA0008.jpg
    106.4 KB · Views: 369
  • IMG-20210725-WA0005.jpg
    IMG-20210725-WA0005.jpg
    146.1 KB · Views: 368
  • IMG-20210725-WA0004.jpg
    IMG-20210725-WA0004.jpg
    143.6 KB · Views: 368
  • IMG-20210725-WA0003.jpg
    IMG-20210725-WA0003.jpg
    134.3 KB · Views: 375
  • IMG-20210725-WA0002.jpg
    IMG-20210725-WA0002.jpg
    171.2 KB · Views: 373
  • IMG-20210725-WA0010.jpg
    IMG-20210725-WA0010.jpg
    11.1 KB · Views: 365
Top