Sorry maar ek is nie nou in die mood om te soek hoe om 'n pick te load nie, en ek kon ook nie sien of die Allroad al gepost was nie. Maar indien nie, ek dink dis 'n baie nice bike die! Ek is nie vreeslik mal oor die current Tiger nie, maar die Allroad tickle nogal my fancy....
https://hellforleathermagazine.com/2008/06/tiger-1050-allroad-gains-ficti.html
https://hellforleathermagazine.com/2008/06/tiger-1050-allroad-gains-ficti.html