Twin wants a bike

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
3,247
Reaction score
596
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
So my brother @Hoendertjie's twins are staying at my place and work 2km from there. They have been walking or doing Uber to work the last 7 months.

Now it seems the one is keen on getting a small bike to commute. They are 19y old.

So where do we start looking at something reliable and not too expensive as we look at various options. R1000pm incl Insurance is around R34k finance amount. He also wants a 200cc+ size. He ruled out Big Boy immediately.
 

JohnB

Race Dog
Joined
Jun 30, 2014
Messages
1,574
Reaction score
203
Location
Gauteng
Bike
KTM 1190 Adventure
Gaan die twee manne een fiets deel of is dit bedoel vir net een van hulle?
 
Joined
May 18, 2020
Messages
6,787
Reaction score
1,413
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
@petri oosthuizen wat is die oudste bike wat die banke nog sal finansier. Veral vir 19 jarige eerste keer koper met klein deposito
Hang af van die Aansoek Mega.
1) Hulle gaan hom etter met versekering......sal moet plan sien daar
2) Hy het at least Learners?
3) Model?? So hier onder 'n 2011/10 begin hulle kak en kerm
4) Jong man moet 3 maande Bankstate he en waarskynlik ook Werkskontrak
.........MAAR kom ons begin by die Aansoek, die Bank kan mos maar net nee se, en dan kyk mens wat kort waar.
Al moet hy net eers die regte "tool vir die Job" kry, se nou maar (en eks serious) 'n tipe scooter/delivery bike tipe Honda ding?? Hy kan mos later upgrade soos wat hy beter geld maak en Credit Score kry?
Net voorstel.
Maar ja, PM my as jy wil, at least weet hy dan wat is wat.
 

IceCreamMan

Grey Hound
Joined
Aug 30, 2006
Messages
9,490
Reaction score
1,010
2 kms.....feck i used to walk 12 kms to school, barefoot , in the snow or gravel, uphill both ways twice a day.

Buy bicycles or those scooter thingies, can get em electrical too
 

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
3,247
Reaction score
596
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
Hang af van die Aansoek Mega.
1) Hulle gaan hom etter met versekering......sal moet plan sien daar
2) Hy het at least Learners?
3) Model?? So hier onder 'n 2011/10 begin hulle kak en kerm
4) Jong man moet 3 maande Bankstate he en waarskynlik ook Werkskontrak
.........MAAR kom ons begin by die Aansoek, die Bank kan mos maar net nee se, en dan kyk mens wat kort waar.
Al moet hy net eers die regte "tool vir die Job" kry, se nou maar (en eks serious) 'n tipe scooter/delivery bike tipe Honda ding?? Hy kan mos later upgrade soos wat hy beter geld maak en Credit Score kry?
Net voorstel.
Maar ja, PM my as jy wil, at least weet hy dan wat is wat.
Ek maak kontak. Die man het vaste werk en 7 maande se payslips. Betaal my huur wat min is so hy het paar Rand
Hy is nou besig met die learners. Ek wil net solank die proses en dinge aan die gang kry en sien wat is vir wat.

Ek is nie meer so vertroud oor hoe elke bank operate nie... Te lank uit WesBank om te kan onthou
 

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
3,247
Reaction score
596
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
2 kms.....feck i used to walk 12 kms to school, barefoot , in the snow or gravel, uphill both ways twice a day.

Buy bicycles or those scooter thingies, can get em electrical too
They grew up on a farm and used to walking 5km plus. He is growing up and earns a salary and wants to get a bike. He has no issues walking, but walking to mom in Brits is a bit far
 

Grunder

Auburn Grey Hound
Joined
Dec 7, 2017
Messages
8,173
Reaction score
1,293
Location
Bloemfontein
Bike
Honda XR250 Tornado
Hang af van die Aansoek Mega.
1) Hulle gaan hom etter met versekering......sal moet plan sien daar
2) Hy het at least Learners?
3) Model?? So hier onder 'n 2011/10 begin hulle kak en kerm
4) Jong man moet 3 maande Bankstate he en waarskynlik ook Werkskontrak
.........MAAR kom ons begin by die Aansoek, die Bank kan mos maar net nee se, en dan kyk mens wat kort waar.
Al moet hy net eers die regte "tool vir die Job" kry, se nou maar (en eks serious) 'n tipe scooter/delivery bike tipe Honda ding?? Hy kan mos later upgrade soos wat hy beter geld maak en Credit Score kry?
Net voorstel.
Maar ja, PM my as jy wil, at least weet hy dan wat is wat.
Gaan nie werk nie. Hy moet 2km werk toe ry... elke dag :giggle:
en Brits toe lyk dit my

En wat bedoel u met "'n tipe Honda ding"??? Jy vat ons Hondas laag!!
 

IceCreamMan

Grey Hound
Joined
Aug 30, 2006
Messages
9,490
Reaction score
1,010
They grew up on a farm and used to walking 5km plus. He is growing up and earns a salary and wants to get a bike. He has no issues walking, but walking to mom in Brits is a bit far
get a dikwiel bicycle and pack some sarmies

But rather a second hand jap bike than a new chinese bike is my recomendation. Tornado or XT250 or something along those lines.
 
Top