Uitstapie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 10, 2016
Messages
2
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Hi almal...ek is nuut op die forum...en wat ek lees is baie intresant...ek het onlangs vir my n Bmw Gs 1200 aan geskaf en nou wil ek en vrou lief bietjie toer... ons eerste trip wil ons van secunda tot in sabie gaan en terug so n naweek trip maak... enige voorstelle van watse pad om te ry waar ons kan stop en oorslaap... baie dankie

Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
 
Top