Vals nommerplaat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,944
Reaction score
1,051
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek sien gister my XR se nommerplaat is nie dieselfde as my nuwe lisensieskyfie nie!
Midas het n fout met die nommer gemaak en n 5 met n 2 omgeruil. Hulle dring altyd aan op die lisensie papier sodat hulle die nommer kan sien, so more gaan ek gou daar n draai maak om te hoor wat ons gaan doen.
Maar ek wonder as die verkeerspolisie my afgetrek het sou niemand my geglo het ek is onskuldig nie, en dis seker n stewige boete.
Ek ry al n jaar so.
 
Top