Vars in die Kaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
C

Cafe

Guest
Howzit!

Ek is nou nog taamlik vars in die Kaap, van PTA af. Ek hoop om die rygoed aan die ry te kry.

Die Ducati(M400) lê in boude en blaaie en die GL500 is besig om 'n gedaantevewisseling te ondergaan na 'n Café racer toe.

Die XL500 is ook maar temperamental. Sodra ek vir hulle 'n staan plekkie hier kan kry, hoop ek om die wiele hier en aan die rol te kry.
 
Top