Ek het die motorfiets gekoop vir my seun(hy kan ry) en vir my vrou(om te leer ry) die einde Julie 2013. Sy stel toe nie vreeslik belang nie en die fiets is bietjie klein vir die seun om saammet my te ry en ek het toe laas week 'n mooi Africa Twin 750 in KZN gekoop. Die TW is dus bietjie oorbodig op hierdie stadium maar as ek nie my prys of naby aan dit kry nie, sal ek hom maar hou en in die dorp gebruik vir 'shopping' en strand toe.
2005 TW 200 - goeie toestand
6200 km op die klok
Twee stelle sleutels met 'Owners manual'
Bande is nog goed
Top boks ingesluit
Pad waardigheids sertifikaat is nog geldig vir oordrag
Gelisensieerd tot volgende jaar Sept
Ek is nog in die buiteland tot volgende Donderdag maar julle kan my PM of met my seun Martin gesels, 0711168873