Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,256
Reaction score
692
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Enigiemand wat wil bietjie verneukpan toe ry hier rondom 25 Maart.
Maak nie saak watse bike jy  ry nie. Ek ry met n klein bike so sal nice wees as daar ander klein bikes ook saamry.
Die groter bikes as daar is  ry soos hulle wil. Hopelik  sal ons mekaar sien rondom n vuurtjie.
Ek moet nog my klein bike reg vir adventure kry. Bashplate ,GPS, luggage , tent ens en n paar draaie gaan ry dat ek net weer gewoond raak.
Was n hele paar jaar terug op verneukpan so sal moet uitvind wie is die kontak persoon ens. Is maar soos n bring en braai.
Nie n organised event nie. Net n saamry , baie kak praat en dop en tjop. Sal nog grondpad roete uitwerk later.Dink ons gaan so 4 dae minimum nodig het soontoe en terug.


                                                              ARRANGEMENTS WILL BE POSTED HERE

Name List
1.  subie
2.  Vis Arend
3.  Mev Vis Arend
4.  Grunder
5.  Bliknêrs
6.  Bliknêrs se pel

If you want to know anything, ask Vis Arend
 
Top