Vstrom start nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,496
Reaction score
723
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Gister vir eerste keer in maande gaan bike ry en net so 50 km van huis af toe wil bike nie start nie.

Ignition kom aan, pomp prime, maar niks gebeur as jy starter knop druk nie.

Kry toe n bult en running hom en na ek uit asem was, start hy toe.

So ek neem aan dis nie n sensor op kickstand of so nie, anders sou hy nie running nie en pomp ook nie prime nie.

Het starter knop oop en sien niks fout nie.

Enige idees?
 
Top