Dit was my vrou se reaksie op my "ek voel lus om 'n ander bike te kry". :ricky:
So hier is die details:
Julle kan hier kyk vir fotos:
https://www.nucleo.co.za/Dakar/index.htm
Dis ‘n 2003 model met 70000km in baie goeie kondisie. Nooit lang pad gery. Net commute werk toe. BAIE betroubaar. Hieride is my enigste vervoermiddel en ek ry al 5 jaar met hom.
Ek het fotos van die enigste krappe op die bike – waar hy stilstaande omgeval het terwyl hy by die diens was. Ook die agterrem/footpeg wat gebuig was. Ek het wel parte hiervoor as jy dit nodig ag.
Elke 10000km deur Auto Atlantic gediens.
Het nuwe bande en chain & sprocket.
R40000
082 892 6754
[email protected]
Dankie
Louis