Waterpomp lek ALWEER

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matewis

Race Dog
Joined
Sep 23, 2013
Messages
2,507
Reaction score
154
Location
Soneike, Kuilsrivier
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ok so rukkie terug, soos in 3000km terug het ek my fiets se waterpomp vervang. Vir 'n rukkie geen issues gehad nie en toe begin hy skielik weer lek.

Enige idees wat dit kan wees? Maak vandag oop om te kyk of ek iets kan sien. Kan dit 'n gasket wees of is dit die impeller self wat lyk??
 

Latest posts

Top